Weeks-Etes

PicsArt_1431108734349

Bederf jou gesin met ‘n heerlike bord kookkos sonder om jouself af te sloof voor die stoof!!

-Maandae tot Donderdae

●Borde kan afgehaal word @die Plek tussen 16h30 en 18h30

  • Volwasse borde R60 (nagereg ingesluit) OF

  • Kinder borde R30 (nagereg ingesluit)

Kookkos

picsart_02-08-07-30-43

Die bord bestaan uit die volgende:

  • 1 tot 2 vleise
  • 2 stysels
  • 3 groentes
  • Keuse nagereg

 

Bederfkos:

  • bv: lasagnpicsart_04-25-11-26-06e, broodjie, slaai
  • Vis, gegeurde rys, chips, slaai
  • Schnitzel met mushroom sous, chips, uieringe, slaai
  • Keuse nagereg

 

 


Bestellings moet asb daagliks voor 16h00 geplaas word. 

Kos kan vanaf 16h30 tot 18h30 opgetel word

●Jani 081 015 2929

●Nadia: 083 306 1262

Die spyskaart word weekliks op ons Facebook blad en op ons webblad (tuis blad) geplaas.

 

5 thoughts on “Weeks-Etes”

Leave a Reply