Spyskaart 20 Jan 2020

Welkom 2 0 2 0👩‍🍳👨‍🍳

Hiermee net ‘n paar reelings rakende die wegneem etes:
Afhaal tye vir kos is 16h00 tot 18h30 ⏱
Slegs kontant word aanvaar of vir bedra groter as R300 kan EFT gedoen word (moet bewys kan lewer met afhaal van kos)
Pryse is R70 vir groot borde en R40 vir kinder borde OF R50 vir Midi borde🤗🤑🥳
Maand pakette beskikbaar vanaf Februarie (hou blad dop)
10 borde special per week (Maandae tot Donderdae @R60 per bord. Geen nagereg)

Hier is ons HEERLIKE spyskaarte vir die week
● Kookkos / Midi kookkos
○ Lae stysel kookkos (selfde as kookkos net sonder rys & aartappels)
⊙ Bederfkos
¤ Steak borde
° Wraps

☆ Spesifiseer asb keuse met bestelling ☆

Bestellings daagliks voor 15h00 (julle is welkom om steeds na 15h00 te bel om te hoor of daar eksta is)
Bestellings via sms/ whatsapp by:
Jani- 0810152929
Nadia- 0833061262
die Plek adress: 526 3de weg Montana (tussen dr swannepoel en veronica, 2 blokke onder Hoërskool Montana)