Spyskaart week 2 September

Goeie dag kliente! 😃🥰

Hiermee net ‘n paar reelings rakende die wegneem etes:
Afhaal tye vir kos is 16h30 tot 18h30 ⏱
Slegs kontant word aanvaar of vir bedra groter as R300 kan EFT gedoen word (moet bewys kan lewer met afhaal van kos)
Pryse vir 2019 is R70 vir groot borde en R40 vir kinder borde 🤗🤑🥳

Hier is ons HEERLIKE spyskaarte vir die week
● Kookkos
○ Lae stysel kookkos (selfde as kookkos net sonder rys & aartappels)
⊙ Bederfkos
¤ Steak borde

☆ Spesifiseer asb keuse met bestelling ☆

● SPESIALE AANBIEDING ● R60 per bord (minimum 10 borde per week) Geen nagereg

Bestellings daagliks voor 15h00 (julle is welkom om steeds na 15h00 te bel om te hoor of daar eksta is)
Bestellings via sms/ whatsapp by:
Jani- 0810152929
Nadia- 0833061262
die Plek adress: 526 3de weg Montana (tussen dr swannepoel en veronica, 2 blokke onder Hoërskool Montana)